YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf SPREUKE 12

1

SPREUKE 12:25

Afrikaans 1983

AFR83

Bekommernis druk 'n mens neer; 'n vriendelike woord vrolik hom op.

Vergelyk

Verken SPREUKE 12:25

2

SPREUKE 12:1

Afrikaans 1983

AFR83

Wie hom laat leer, wil graag kennis ontvang; wie hom nie laat teregwys nie, is 'n dom mens.

Vergelyk

Verken SPREUKE 12:1

3

SPREUKE 12:18

Afrikaans 1983

AFR83

Praat sonder om te dink kan soos dolksteke wees; wyse mense bring genesing met wat hulle sê.

Vergelyk

Verken SPREUKE 12:18

4

SPREUKE 12:15

Afrikaans 1983

AFR83

In die dwaas se oë is sy eie pad die regte; wie wysheid het, luister na raad.

Vergelyk

Verken SPREUKE 12:15

5

SPREUKE 12:16

Afrikaans 1983

AFR83

'n Dwaas wys dadelik dat hy beledig voel; 'n verstandige mens laat nie blyk dat hy gekrenk is nie.

Vergelyk

Verken SPREUKE 12:16

6

SPREUKE 12:4

Afrikaans 1983

AFR83

'n Knap vrou gee haar man hoë aansien; een wat haar man in die skande steek, is vir hom soos vretende kanker.

Vergelyk

Verken SPREUKE 12:4

7

SPREUKE 12:22

Afrikaans 1983

AFR83

Die Here het 'n afsku van leuenaars; Hy hou van betroubare mense.

Vergelyk

Verken SPREUKE 12:22

8

SPREUKE 12:26

Afrikaans 1983

AFR83

Die regverdige laat sy pad vir hom wys deur 'n vriend; die goddeloses verdwaal op die pad wat hulle self kies.

Vergelyk

Verken SPREUKE 12:26

9

SPREUKE 12:19

Afrikaans 1983

AFR83

Die waarheid hou vir altyd, die leuen net 'n oomblik.

Vergelyk

Verken SPREUKE 12:19

Gratis leesplanne en oordenkings oor SPREUKE 12

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest