YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

SPREUKE 12:16

SPREUKE 12:16 Bybel vir almal (ABA)

'n Dwaas wys dadelik wanneer hy kwaad is, 'n verstandige mens wys nie hoe hy voel wanneer mense hom beledig nie.

Deel
Lees SPREUKE 12

SPREUKE 12:16 Bybel vir almal (ABA)

'n Dwaas wys dadelik wanneer hy kwaad is, 'n verstandige mens wys nie hoe hy voel wanneer mense hom beledig nie.

Deel
Lees SPREUKE 12

SPREUKE 12:16 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Die dwaas laat sy drif op die daad bekend word, maar die skrandere verberg skande.

Deel
Lees SPREUKE 12

SPREUKE 12:16 Afrikaans 1983 (AFR83)

'n Dwaas wys dadelik dat hy beledig voel; 'n verstandige mens laat nie blyk dat hy gekrenk is nie.

Deel
Lees SPREUKE 12

SPREUKE 12:16 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

'n Sot laat dadelik sy misnoeë blyk, maar 'n slim mens sien belediging oor die hoof.

Deel
Lees SPREUKE 12

SPREUKE 12:16 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Die toorn van 'n dwaas is nou bekend, maar 'n verstandige man bedek skande.

Deel
Lees SPREUKE 12

SPREUKE 12:16 Die Boodskap (DB)

’n Dom mens wys dadelik dat hy kwaad is. Hy doen niks om dit weg te steek nie. Almal kan sy woedende gesig sien. ’n Gelowige verontagsaam beledigings. Hy hoor dit sonder om hom te ontstel.

Deel
Lees SPREUKE 12

SPREUKE 12:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

’n Dwaas is opvlieënd; ’n verstandige persoon bly kalm wanneer hy beledig word.

Deel
Lees SPREUKE 12
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's