YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

SPREUKE 12:4

SPREUKE 12:4 Afrikaans 1983 (AFR83)

'n Knap vrou gee haar man hoë aansien; een wat haar man in die skande steek, is vir hom soos vretende kanker.

Deel
Lees SPREUKE 12

SPREUKE 12:4 Bybel vir almal (ABA)

Mense respekteer 'n man wat 'n goeie vrou het, maar wanneer 'n man skaam moet wees vir sy vrou, dan is sy soos kanker in sy liggaam.

Deel
Lees SPREUKE 12

SPREUKE 12:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

'n Deugsame vrou is die kroon van haar man, maar een wat skande maak, is soos 'n verrotting in sy gebeente.

Deel
Lees SPREUKE 12

SPREUKE 12:4 Afrikaans 1983 (AFR83)

'n Knap vrou gee haar man hoë aansien; een wat haar man in die skande steek, is vir hom soos vretende kanker.

Deel
Lees SPREUKE 12

SPREUKE 12:4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

'n Knap vrou is 'n kroon vir haar man, maar soos verrotting in sy gebeente is 'n vrou wat skande maak.

Deel
Lees SPREUKE 12

SPREUKE 12:4 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

'n Deugsame vrou is 'n kroon vir haar man, maar sy wat haar skaam, is soos verrotting in sy gebeente.

Deel
Lees SPREUKE 12

SPREUKE 12:4 Die Boodskap (DB)

’n Goeie vrou beteken vir ’n man verskriklik baie. Sy versier sy lewe soos ’n mooi kledingstuk. Iemand wie se vrou ’n skandemaker is, se lewe is nag. Sy is soos ’n ongeneeslike siekte.

Deel
Lees SPREUKE 12

SPREUKE 12:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

’n Goeie vrou is haar man se trots. Een wat skande maak, is soos kanker in sy bene.

Deel
Lees SPREUKE 12
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's