YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

SPREUKE 12:18

SPREUKE 12:18 Bybel vir almal (ABA)

Wanneer mense praat en nie dink wat hulle sê nie, dan maak hulle ander mense seer. Wyse mense sê dinge wat ander mense beter laat voel.

Deel
Lees SPREUKE 12

SPREUKE 12:18 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Daar is een wat onverskillig woorde uitspreek soos swaardsteke, maar die tong van die wyse is genesing.

Deel
Lees SPREUKE 12

SPREUKE 12:18 Afrikaans 1983 (AFR83)

Praat sonder om te dink kan soos dolksteke wees; wyse mense bring genesing met wat hulle sê.

Deel
Lees SPREUKE 12

SPREUKE 12:18 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Daar is skinderpraatjies wat soos dolksteke is, maar die tong van wyses is 'n geneesmiddel.

Deel
Lees SPREUKE 12

SPREUKE 12:18 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Daar is wat praat soos die deursteek van 'n swaard, maar die tong van die wyse is gesond.

Deel
Lees SPREUKE 12

SPREUKE 12:18 Die Boodskap (DB)

Party mense maak ander graag seer. Hulle woorde is soos ’n skerp mes wat alles stukkend sny. ’n Gelowige se woorde bemoedig ander en gee hulle moed vir die lewe.

Deel
Lees SPREUKE 12

SPREUKE 12:18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daar is mense wat dinge sal sê wat seermaak. ’n Wyse mens se woorde bring eerder genesing.

Deel
Lees SPREUKE 12
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's