YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

SPREUKE 12:26

SPREUKE 12:26 Bybel vir almal (ABA)

'n Mens wat reg lewe, loop op die pad wat 'n vriend vir hom wys, mense wat verkeerd doen, verdwaal op die pad wat hulle self kies.

Deel
Lees SPREUKE 12

SPREUKE 12:26 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Die regverdige vind sy weide uit, maar die weg van die goddelose laat hulle dwaal.

Deel
Lees SPREUKE 12

SPREUKE 12:26 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die regverdige laat sy pad vir hom wys deur 'n vriend; die goddeloses verdwaal op die pad wat hulle self kies.

Deel
Lees SPREUKE 12

SPREUKE 12:26 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

'n Regverdige soek sy vriende uit, maar die pad van goddeloses lei hulle op 'n dwaalspoor.

Deel
Lees SPREUKE 12

SPREUKE 12:26 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Die regverdige is voortrefliker as sy naaste, maar die weg van die goddelose verlei hulle.

Deel
Lees SPREUKE 12

SPREUKE 12:26 Die Boodskap (DB)

Gelowiges laat vriende vir hulle wys wat om te doen. Slegte mense lei ander die afgrond in. ’n Gelowige se lewe is vol opwinding. Wie net die verkeerde dinge doen se lewe is vol ellende. Dit is soos die dood.

Deel
Lees SPREUKE 12

SPREUKE 12:26 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die regverdige kyk mooi waar hy loop; maar die pad van goddeloses is ’n dwaalweg.

Deel
Lees SPREUKE 12
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's