YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

SPREUKE 12:15

SPREUKE 12:15 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Die weg van 'n dwaas is reg in sy eie oë, maar hy wat na raad luister, is wys.

Deel
Lees SPREUKE 12

SPREUKE 12:15 Bybel vir almal (ABA)

'n Dwaas dink dit is reg om te lewe soos hy wil, maar 'n wyse mens luister wanneer iemand vir hom sê wat om te doen.

Deel
Lees SPREUKE 12

SPREUKE 12:15 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Die weg van 'n dwaas is reg in sy eie oë, maar die wyse luister na raad.

Deel
Lees SPREUKE 12

SPREUKE 12:15 Afrikaans 1983 (AFR83)

In die dwaas se oë is sy eie pad die regte; wie wysheid het, luister na raad.

Deel
Lees SPREUKE 12

SPREUKE 12:15 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Die pad van 'n sot is reg in sy eie oë, maar 'n wyse luister na raad.

Deel
Lees SPREUKE 12

SPREUKE 12:15 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Die weg van 'n dwaas is reg in sy eie oë, maar hy wat na raad luister, is wys.

Deel
Lees SPREUKE 12

SPREUKE 12:15 Die Boodskap (DB)

Dit is net ’n dom mens wat dink dat hy alleen reg is, wat dink dat hy alleen oor die waarheid beskik. ’n Wyse mens luister graag na ander se raad.

Deel
Lees SPREUKE 12

SPREUKE 12:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Vir ’n dwaas is net sy eie pad die regte een. Iemand wat wys is, luister na ander se raad.

Deel
Lees SPREUKE 12
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's