YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

SPREUKE 12:22

SPREUKE 12:22 Bybel vir almal (ABA)

Die Here haat iemand wat lieg, maar Hy hou van mense wat die regte dinge doen.

Deel
Lees SPREUKE 12

SPREUKE 12:22 Die Boodskap (DB)

Die Here haat ’n spul liegstories. Hy is lief vir mense wat die waarheid praat.

Deel
Lees SPREUKE 12

SPREUKE 12:22 Bybel vir almal (ABA)

Die Here haat iemand wat lieg, maar Hy hou van mense wat die regte dinge doen.

Deel
Lees SPREUKE 12

SPREUKE 12:22 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Valse lippe is vir die HERE 'n gruwel, maar Hy het 'n welbehae in die wat getrou handel.

Deel
Lees SPREUKE 12

SPREUKE 12:22 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die Here het 'n afsku van leuenaars; Hy hou van betroubare mense.

Deel
Lees SPREUKE 12

SPREUKE 12:22 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Afstootlik vir die HERE is vals lippe, maar hulle wat betroubaar optree, geniet sy goedkeuring.

Deel
Lees SPREUKE 12

SPREUKE 12:22 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Vir die HERE is leuenagtige lippe 'n gruwel, maar die wat waaragtig handel, is sy welbehae.

Deel
Lees SPREUKE 12

SPREUKE 12:22 Die Boodskap (DB)

Die Here haat ’n spul liegstories. Hy is lief vir mense wat die waarheid praat.

Deel
Lees SPREUKE 12

SPREUKE 12:22 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die HERE verafsku mense wat hulle woord breek. Hy hou van mense wat by hulle woord staan.

Deel
Lees SPREUKE 12
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's