YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

SPREUKE 12:19

SPREUKE 12:19 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

'n Betroubare lip bestaan vir altyd, maar 'n valse tong vir 'n oomblik.

Deel
Lees SPREUKE 12

SPREUKE 12:19 Bybel vir almal (ABA)

Woorde wat die waarheid is, bly altyd waar, maar mense weet gou wanneer iemand 'n leuen vertel.

Deel
Lees SPREUKE 12

SPREUKE 12:19 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

'n Betroubare lip bestaan vir altyd, maar 'n valse tong vir 'n oomblik.

Deel
Lees SPREUKE 12

SPREUKE 12:19 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die waarheid hou vir altyd, die leuen net 'n oomblik.

Deel
Lees SPREUKE 12

SPREUKE 12:19 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

'n Betroubare lip hou stand vir altyd, maar 'n vals tong net vir 'n oomblik.

Deel
Lees SPREUKE 12

SPREUKE 12:19 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Die lip van die waarheid sal vir ewig vasstaan, maar 'n leuenagtige tong is net vir 'n oomblik.

Deel
Lees SPREUKE 12

SPREUKE 12:19 Die Boodskap (DB)

Mooi woorde verloor nooit hulle krag nie. Leuentaal is waardeloos. Woorde wat nie opreg is nie, beteken niks nie.

Deel
Lees SPREUKE 12

SPREUKE 12:19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die waarheid hou vir altyd; die leuen kom gou aan die lig.

Deel
Lees SPREUKE 12
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's