1
Spreuke 19:21
PWL Druk Weergawe (Siries)
PWL
Daar is baie planne in ’n man se verstand, nogtans sal die raad van יהוה vasstaan.
Vergelyk
Verken Spreuke 19:21
2
Spreuke 19:17
Hy wat omgee vir die armes, is ’n metgesel van יהוה en hy sal beloon word volgens sy dade.
Verken Spreuke 19:17
3
Spreuke 19:11
Die intelligensie van ’n mens stel sy woede uit en sy eer is om oortredinge verby te gaan.
Verken Spreuke 19:11
4
Spreuke 19:20
Luister na raad en neem dissipline aan sodat jy wys kan wees in jou lewenswyse.
Verken Spreuke 19:20
5
Spreuke 19:23
Respekvolle vrees vir יהוה lei tot lewe en hy wat daarmee tevrede is, sal voortbestaan, hy sal nie besoek word deur boosheid nie.
Verken Spreuke 19:23
6
Spreuke 19:8
Hy wat wysheid verkry, het sy eie lewe lief; hy wat insig bewaar, sal die goeie vind.
Verken Spreuke 19:8
7
Spreuke 19:18
Tugtig jou seun terwyl daar hoop is en laat jou lewe nie sy oneer deel nie.
Verken Spreuke 19:18
8
Spreuke 19:9
’n Valse getuie bly nie ongestraf nie en hy wat leuens praat, word vernietig.
Verken Spreuke 19:9