YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

SPREUKE 19:9

SPREUKE 19:9 Afrikaans 1983 (AFR83)

'n Vals getuie bly nie ongestraf nie; wie leuens kwytraak, gaan tot niet.

Deel
Lees SPREUKE 19

SPREUKE 19:9 Bybel vir almal (ABA)

'n Vals getuie sal sy straf kry, iemand wat lieg, sal sterf.

Deel
Lees SPREUKE 19

SPREUKE 19:9 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

'n Valse getuie bly nie ongestraf nie, en hy wat leuens uitstrooi, kom om.

Deel
Lees SPREUKE 19

SPREUKE 19:9 Afrikaans 1983 (AFR83)

'n Vals getuie bly nie ongestraf nie; wie leuens kwytraak, gaan tot niet.

Deel
Lees SPREUKE 19

SPREUKE 19:9 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

'n Vals getuie bly nie ongestraf nie, en wie leuens uitryg, gaan ten gronde.

Deel
Lees SPREUKE 19

SPREUKE 19:9 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

'n Valse getuie sal nie ongestraf bly nie, en hy wat leuens spreek, sal omkom.

Deel
Lees SPREUKE 19

SPREUKE 19:9 Die Boodskap (DB)

Onder kruisverhoor word ’n vals getuie gou vasgetrek. ’n Leuenaar sal nie maklik loskom nie.

Deel
Lees SPREUKE 19

SPREUKE 19:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

’n Vals getuie kom nie vry nie. Iemand wat leuens rondstrooi, gaan tot niet.

Deel
Lees SPREUKE 19
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's