1
Spreuke 18:21
PWL Druk Weergawe (Siries)
PWL
Dood en lewe is in die mag van die tong en hulle wat dit lief het, sal die vrug daarvan eet.
Vergelyk
Verken Spreuke 18:21
2
Spreuke 18:10
Die Karakter en Outoriteit (Naam) van יהוה is ’n sterk toring; die regverdige en magtige hardloop daarin.
Verken Spreuke 18:10
3
Spreuke 18:24
Daar is vriende wat maar net vriende is en daar is ’n vriend wat vaster is as ’n broer.
Verken Spreuke 18:24
4
Spreuke 18:22
Hy wat ’n goeie vrou vind, vind iets goeds en verkry guns van יהוה. Hy wat ’n goeie vrou uitsit uit sy huis, sit die goeie uit sy huis.
Verken Spreuke 18:22
5
Spreuke 18:13
Hy wat ’n antwoord gee voordat hy gehoor het, is ’n dwaas en nikswerd.
Verken Spreuke 18:13
6
Spreuke 18:2
Die dwaas het geen vreugde in wysheid nie, maar sy gedagtes beplan nietighede.
Verken Spreuke 18:2
7
Spreuke 18:12
Voor vernietiging is die mens se verstand, wil en emosie hoogmoedig, maar voor eer is nederigheid.
Verken Spreuke 18:12