SPREUKE 19:21
SPREUKE 19:21 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Daar is baie planne in 'n mens se hart, maar die raad van die HERE – dít kom tot stand.
SPREUKE 19:21 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
’n Mens kan hoeveel planne maak, maar op die ou einde gebeur wat die HERE besluit het.
SPREUKE 19:21 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Daar is baie planne in 'n man se hart; nogtans sal die raad van die HERE bestaan.
SPREUKE 19:21 Die Boodskap (DB)
’n Mens maak baie planne en koester groot ideale. Maar nie alles word waar nie. Wat die Here egter beplan, dit gebeur.
SPREUKE 19:21 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Baie planne is in 'n man se hart, maar die raad van die HERE, dié sal bestaan.
SPREUKE 19:21 Afrikaans 1983 (AFR83)
Al maak mense hoeveel planne, wat die Here besluit, staan vas.
SPREUKE 19:21 Bybel vir almal (ABA)
'n Mens kan baie planne hê, maar dit wat die Here besluit, sal gebeur.