1
Spreuke 20:22
PWL Druk Weergawe (Siries)
PWL
Moenie sê: “Ek sal boosheid terugbetaal,” nie, maar wag op יהוה dat Hy jou kan help.
Vergelyk
Verken Spreuke 20:22
2
Spreuke 20:24
’n Man se voetstappe word deur יהוה gerig; wie is die man dan, wat sy eie lewenswyse kan rig?
Verken Spreuke 20:24
3
Spreuke 20:27
Die gees van die mens is ’n lamp van יהוה, wat die dieptes van die innerlike deursoek.
Verken Spreuke 20:27
4
Spreuke 20:5
Die raad in ’n koning se verstand is diep, maar ’n wyse man sal dit uittrek.
Verken Spreuke 20:5
5
Spreuke 20:19
Hy wat ’n geheim openbaar, veroorsaak stories; moet daarom nie meng met hom wat gou met sy lippe is nie.
Verken Spreuke 20:19
6
Spreuke 20:3
Dit is ’n eer vir ’n man om op te hou met twis, maar elke dwaas sal homself daarin verheug.
Verken Spreuke 20:3
7
Spreuke 20:7
Die regverdige man lewe in sy integriteit; geseënd is sy kinders na hom.
Verken Spreuke 20:7