YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

SPREUKE 19:20

SPREUKE 19:20 Bybel vir almal (ABA)

As jy luister na wat mense vir jou sê en as jy leer van hulle, dan sal jy later self wysheid hê.

Deel
Lees SPREUKE 19

SPREUKE 19:20 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Luister na raad en neem tug aan, sodat jy in die vervolg wys kan wees.

Deel
Lees SPREUKE 19

SPREUKE 19:20 Afrikaans 1983 (AFR83)

Luister na raad, aanvaar wat jou geleer word, sodat jy uiteindelik wysheid kan hê.

Deel
Lees SPREUKE 19

SPREUKE 19:20 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Luister na raad en aanvaar vermaning, sodat jy uiteindelik wys kan wees.

Deel
Lees SPREUKE 19

SPREUKE 19:20 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Hoor raad en ontvang tug, sodat jy in jou einde wys kan wees.

Deel
Lees SPREUKE 19

SPREUKE 19:20 Die Boodskap (DB)

Luister na mense wat die lewe ken. Aanvaar hulle raad. Dink goed oor hulle woorde na. Pas dit in jou eie lewe toe. Dan sal jy weet hoe om gelukkig te leef.

Deel
Lees SPREUKE 19

SPREUKE 19:20 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Luister na raad. Wees bereid om tereggewys te word sodat jy die res van jou lewe daardeur wysheid kan hê.

Deel
Lees SPREUKE 19
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's