YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

SPREUKE 19:8

SPREUKE 19:8 Bybel vir almal (ABA)

Iemand wat wil leer om verstandig te wees, is lief vir sy lewe, dit gaan goed met iemand wat verstandig bly.

Deel
Lees SPREUKE 19

SPREUKE 19:8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Wie verstand verkry, het sy lewe lief; hy wat insig bewaar, sal die goeie vind.

Deel
Lees SPREUKE 19

SPREUKE 19:8 Afrikaans 1983 (AFR83)

Wie homself liefhet, sorg dat hy wysheid verwerf; hy stel prys op insig sodat hy voorspoed kan geniet.

Deel
Lees SPREUKE 19

SPREUKE 19:8 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Wie verstand verkry, het sy lewe lief; hy koester verstandigheid om die goeie te vind.

Deel
Lees SPREUKE 19

SPREUKE 19:8 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Hy wat wysheid verkry, het sy eie siel lief; hy wat verstand bewaar, sal die goeie vind.

Deel
Lees SPREUKE 19

SPREUKE 19:8 Die Boodskap (DB)

’n Gelowige lewenstyl verryk ’n mens. Insig verleen kwaliteit aan die lewe.

Deel
Lees SPREUKE 19

SPREUKE 19:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Iemand wat vir homself omgee, kry wysheid in die hande. Iemand wat insig vashou, geniet voorspoed.

Deel
Lees SPREUKE 19
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's