Biểu trưng YouVersion
Biểu tượng Tìm kiếm

Lukas 6:29-30

Lukas 6:29-30 ABA

“As iemand jou op jou wang slaan, dan moet jy jou gesig draai sodat hy jou ook op jou ander wang kan slaan. As iemand jou bo-kleed vat, dan moet jy ook jou onderkleed vir hom gee. “Jy moet vir elkeen gee wat vir jou iets vra. En as iemand jou goed vat, dan moet jy dit nie terugvra nie.

Các Kế hoạch Đọc và Tĩnh nguyện miễn phí liên quan đếnLukas 6:29-30