Biểu trưng YouVersion
Biểu tượng Tìm kiếm

Lukas 19:39-40

Lukas 19:39-40 ABA

Party van die Fariseërs wat tussen die mense was, het vir Jesus gesê: “Meneer, jy moet vir jou dissipels sê hulle moet stilbly. Hulle mag nie hierdie dinge sê nie.” Maar Jesus het vir hulle gesê: “Ek sê vir julle, as hulle stilbly, dan sal die klippe hard skree en dit sê.”

Các Kế hoạch Đọc và Tĩnh nguyện miễn phí liên quan đếnLukas 19:39-40