Spreuke – eenjaarleesplanMfano

Spreuk 24 – Gesamentlike onderskeiding ontbloot dwase se knoeiery.
Meer as een raadgewer verhoog die moontlikheid om die planne van dwase as knoeiery en sonder respek vir God en ander te ontbloot.
Andiko
Kuhusu Mpango huu

Lees die boek Spreuke in 365 dae deur met hierdie leesplan. Daar is ’n spreuk vir elke dag met ‘n kort beskrywing van die betekenis daarvan. So sal jy ‘n goudmyn van Godgegewe slagspreuke vir jou eie persoonlike lewe ontdek. Dit is ook ‘n uiters geskikte bron vir ouers of opvoeders om as vertrekpunt in hulle onderrig en opvoeding te gebruik. Geniet dit!
More