Chapa ya Youversion
Ikoni ya Utafutaji

Spreuke – eenjaarleesplanMfano

Spreuke – eenjaarleesplan

SIKU 274 YA 365

Spreuk 27 – Wysheid en kennis gee ‘n hoopvolle toekoms.

Kennis en wysheid word met heuningstroop vergelyk. Dit is hoe lekker dit is wanneer ‘n mens wysheid ontdek en begin toepas. Jou visie op die toekoms word daarop gebou. Dit gee jou ‘n hoop wat onvernietigbaar is.

Kuhusu Mpango huu

Spreuke – eenjaarleesplan

Lees die boek Spreuke in 365 dae deur met hierdie leesplan. Daar is ’n spreuk vir elke dag met ‘n kort beskrywing van die betekenis daarvan. So sal jy ‘n goudmyn van Godgegewe slagspreuke vir jou eie persoonlike lewe ontdek. Dit is ook ‘n uiters geskikte bron vir ouers of opvoeders om as vertrekpunt in hulle onderrig en opvoeding te gebruik. Geniet dit!

More