Chapa ya Youversion
Ikoni ya Utafutaji

Spreuke – eenjaarleesplanMfano

Spreuke – eenjaarleesplan

SIKU 276 YA 365

Spreuk 29 – Moenie jou oor goddeloses mense ontstel nie.

Waar die vorige twee verse van die vorige spreuk gewaarsku het teen die afguns op slegte mense, waarsku hierdie twee verse dat jy jou ook nie oor hulle moet ontstel nie. Daar is nie ‘n toekoms in goddeloosheid nie. Hulle toekoms is geslote, uit eie keuse, omdat hulle God ontken, en daarmee ook die hoop wat Hy vir ‘n toekoms bring.

Kuhusu Mpango huu

Spreuke – eenjaarleesplan

Lees die boek Spreuke in 365 dae deur met hierdie leesplan. Daar is ’n spreuk vir elke dag met ‘n kort beskrywing van die betekenis daarvan. So sal jy ‘n goudmyn van Godgegewe slagspreuke vir jou eie persoonlike lewe ontdek. Dit is ook ‘n uiters geskikte bron vir ouers of opvoeders om as vertrekpunt in hulle onderrig en opvoeding te gebruik. Geniet dit!

More