21 Dae GebedSample

Net soos met vas, veronderstel Jesus in die bergrede, spesifiek in die aanloop na die "Ons Vader"-gebed, dat ons sal bid. In hierdie gedeelte sê Jesus twee keer "wanneer julle bid". Hy sê nie AS jy bid nie maar WANNEER jy bid. Dit veronderstel en neem aan dat elke kind van God sal bid.
Dit maak natuurlik perfek sin want die wonderlike voorreg van die boodskap van Jesus (die evangelie) is dat ons 'n verhouding met God die Vader, sy Seun Jesus en ook die Heilige Gees kan hê. Kommunikasie is essensieel tot elke verhouding. Gebed is ons primêre kommunikasie met God soos wat die Woord van God sy primêre kommunikasie met ons is.
Kom ons hou ook die wonder van gebed in gedagte. Ons, eenvoudige mense, kan met ’n almagtige God praat en kommunikeer. Gebed vereis geen spesiale kennis of ondervinding nie.
Die vermoë om met God te kommunikeer is wat mense van die res van die skepping onderskei. Ons is geestelike wesens wat na die beeld van God geskape is.
Scripture
About this Plan

Hallo Kerk, Centurion, se 21-dae-gebedleesplan wil jou aanmoedig om jou verhouding met die Here te verdiep en versterk. Jy sal jou help om jou gebedslewe te verdiep. Die leesplan bestaan uit kort dagstukke en Skriflesings vir elke dag. Om ons te kontak besoek gerus: www.hallokerk.co.za
More
Related Plans

Close Enough to Change: Experiencing the Transformative Power of Jesus

Christian Foundations 10 - Beliefs Part 2

Acts 21:1-16 | Preparing for Death

Called Out: Living the Mission

God's Waiting Room

Parties - Empowered to Go!

I'm Just a Guy: Who's Angry

Seeds of Justice: Devotions From a Legacy of Faith and Justice

Hebrews Part 1: Shallow Christianity
