YouVersion Logo
Search Icon

Wapenrusting van GodSample

Wapenrusting van God

DAY 9 OF 43

Memoriseervers:

"Hou dan op om te lewe soos julle vroeër gelewe het; breek met die ou, sondige mens in julle wat deur sondige begeertes verteer word. Julle gees en gedagtes moet nuut word; lewe as nuwe mense wat as die beeld van God geskep is: lewe volkome volgens die wil van God en wees heilig."

Efesiërs 4:22–24

Uitdaging vir die week:

Fokus hierdie week om te bid oor areas van jou lewe waar jy worstel met bitterheid, onvergewensgesindheid of skaamte. Gebruik jou notakaarte of jou gebedsjoernaal en lys areas waar jy sukkel om regverdig te lewe. Bid dan daardie lys terug tot God en vra Hom om hierdie kettings te breek. Onthou omdat ons met Christus se geregtigheid beklee is en nie ons eie nie, is daar geen veroordeling vir dié wat in Christus is nie.

About this Plan

Wapenrusting van God

Die wapenrusting van God is 'n metafoor wat in die boek Efesiërs gebruik word om die geestelike beskerming en krag tot ons beskikking as volgelinge van Christus te beskryf. In die volgende ses weke sal ons leer hoe om ons te klee met elke deel van hierdie wapenrusting en hoe om dit aan te wend

More