Wapenrusting van GodSample

Oordenkingsvrae:
1. Wat is die wapenrusting van God, en hoekom is dit belangrik?
2. Wat is die bose magte en bose geeste wat Paulus in Efesiërs 6:12 noem? Hoe kan ons hulle, volgens hierdie vers, weerstaan?
3.Wat leer Psalm 25:4–5 ons oor die belangrikheid daarvan om leiding by God te soek en op sy getrouheid te vertrou?
4. Wat leer Johannes 17:17 ons oor die heiligmakingsproses en die verhouding tussen God se Woord en die waarheid?
5. Wat sê 1 Johannes 4:6 vir ons oor die aard van God? Hoe behoort ons begrip hiervan ons verhoudings en interaksies met ander te beïnvloed?
About this Plan

Die wapenrusting van God is 'n metafoor wat in die boek Efesiërs gebruik word om die geestelike beskerming en krag tot ons beskikking as volgelinge van Christus te beskryf. In die volgende ses weke sal ons leer hoe om ons te klee met elke deel van hierdie wapenrusting en hoe om dit aan te wend
More
Related Plans

Rich Dad, Poor Son

(Re)made in His Image

How Christians Grieve Well

Serve: To Wield Power With Integrity

Heart of Worship

A Prayer for My Husband: Part 1

Gems of Motherhood~ Letters to a Mama: 20ish Things I Wish I Knew Before Becoming a Mom

Prayers for My Wife

Daniel: Remembering Who's King in the Chaos
