Wie Is God?Sample

Vraag 41: Hoe moet jy bid? — Psalm 17:1-2
1. Psalm 17 gaan oor die feit dat God die gebed van die hulpeloses nie verontagsaam nie. Die Psalmis bid om verlossing op grond van God se regverdige karakter. Hoe dink jy oor God se regverdigheid?
2. Die Psalmis maak ook staat op die feit dat hy in opregtheid bid en oortuig is van sy onskuld. Watter rol speel dit in gebed?
3. Lees die verse later vandag weer om jou te herinner aan die feit dat die Here regverdig is en aan jou reg sal laat geskied.
4. Jy kan later vanaand die verse weer in die konteks van Psalm 17 lees met die tema: God verontagsaam nie die gebed van die hulpelose nie.
Scripture
About this Plan

Werk die volgende jaar deur antwoorde op 52 kernvrae oor God, Christus en die Gees. Elke week het sewe bydraes oor ‘n kernvraag. Dag 1: ‘n Antwoord uit die Bybel met besprekingsvrae. Dag 2-5: Vier verdere antwoorde uit die Bybel. Dag 6: Antwoorde uit die belydenisskrifte. Dag 7: 'n Boodskap. Die bydraes is gerig op gelowiges uit alle kerkverbande. Jy kan dit gebruik vir jou stiltetyd of in 'n kleingroep.
More
Related Plans

Horizon Church October Bible Reading Plan - the Book of Romans: Freely Justified

The Table: What a Boy Discovered at Camp

Workplace Evangelism - 40 Rockets Tips (26-30)

The Letter to the Colossians and the Letter to Philemon

I Feel Abandoned

So That

God's Love Letter to You - Chronological Bible in a Year

Parables of Grace: Embrace God’s Love for You

Unlimited Motherhood: Overcome 12 Limits That Overwhelm and Conflict Our Hearts
