Wie Is God?Sample

Vraag 40: Wat is gebed? — Matteus 6:5-8
1. Jesus waarsku hier aan die een kant teen gebed wat eerder ‘n vertoning is vir mense as ‘n eerlike toenadering tot God. Hy waarsku aan die ander kant selfs teen ‘n mors met woorde voor God. Hoekom?Wat leer dit jou?
2. Twee keer word van God se alwetendheid gepraat. Hy weet wat in die binnekamer gebeur en Hy weet wat ons behoeftes is. Hoe kan dit jou gebede verander?
3. Lees die verse later vandag weer om jou te herinner dat God altyd luister na jou gebed.
4. Jy kan later vanaand die gedeelte weer lees in die konteks van Matteus 6 met die tema: Jesus fokus op die lewe van geregtigheid.
Scripture
About this Plan

Werk die volgende jaar deur antwoorde op 52 kernvrae oor God, Christus en die Gees. Elke week het sewe bydraes oor ‘n kernvraag. Dag 1: ‘n Antwoord uit die Bybel met besprekingsvrae. Dag 2-5: Vier verdere antwoorde uit die Bybel. Dag 6: Antwoorde uit die belydenisskrifte. Dag 7: 'n Boodskap. Die bydraes is gerig op gelowiges uit alle kerkverbande. Jy kan dit gebruik vir jou stiltetyd of in 'n kleingroep.
More
Related Plans

Horizon Church October Bible Reading Plan - the Book of Romans: Freely Justified

The Table: What a Boy Discovered at Camp

Workplace Evangelism - 40 Rockets Tips (26-30)

The Letter to the Colossians and the Letter to Philemon

I Feel Abandoned

So That

God's Love Letter to You - Chronological Bible in a Year

Parables of Grace: Embrace God’s Love for You

Unlimited Motherhood: Overcome 12 Limits That Overwhelm and Conflict Our Hearts
