Wie Is God?Sample

Kan jy deur die wet of goeie werke gered word? — Titus 3:3-8
1. Paulus verduidelik hier die hele weg van verlossing en heiliging. Dink weer ná oor hoe jy wederbaar en vernuwe is. Wat het in jou lewe verander?
2. Die hele punt van jou verlossing is dat jy jouself op goeie werke kan toespits, dinge wat goed en voordelig vir mense is. Wat vra dit van jou?
3. Lees die verse later vandag weer om jou te herinner aan die feit dat God jou gered het om jou op goeie werke toe te spits, dinge wat goed en voordelig vir mense is.
4. Jy kan later vanaand die gedeelte weer lees in die konteks van Titus 3 met die tema: Gesonde lewe.
Scripture
About this Plan

Werk die volgende jaar deur antwoorde op 52 kernvrae oor God, Christus en die Gees. Elke week het sewe bydraes oor ‘n kernvraag. Dag 1: ‘n Antwoord uit die Bybel met besprekingsvrae. Dag 2-5: Vier verdere antwoorde uit die Bybel. Dag 6: Antwoorde uit die belydenisskrifte. Dag 7: 'n Boodskap. Die bydraes is gerig op gelowiges uit alle kerkverbande. Jy kan dit gebruik vir jou stiltetyd of in 'n kleingroep.
More
Related Plans

The Letter to the Philippians

How to Love Your Work and God

Lighting Up Our City Video 2: Avoiding Insider Language

Faith in Action: A Journey Through James

Life@Work - Sharing Your Faith in the Workplace

The Discipline of Study and Meditation

How to Love Like Jesus

How Is It With Your Soul?

My Problem With Prayer
