YouVersion Logo
Search Icon

Wie Is God?Sample

Wie Is God?

DAY 227 OF 364

Wat is die verskil tussen verlossing en heiliging? — 2 Tessalonisense 2:13-14

1. Die verlossing en die heiliging kom deur die Gees. Watter rol speel geloof, dink jy?

2. God heilig ons om die heerlikheid van die Here Jesus te verkry. Wat vra dit van jou?

3. Lees die verse later vandag weer om jou te herinner daaraan dat God jou verlos en heilig om die heerlikheid van Jesus te verkry.

4. Jy kan later vanaand die verse weer lees in die konteks van 2 Tessalonisense 2 met die tema: God sterk ons in die goeie.

About this Plan

Wie Is God?

Werk die volgende jaar deur antwoorde op 52 kernvrae oor God, Christus en die Gees. Elke week het sewe bydraes oor ‘n kernvraag. Dag 1: ‘n Antwoord uit die Bybel met besprekingsvrae. Dag 2-5: Vier verdere antwoorde uit die Bybel. Dag 6: Antwoorde uit die belydenisskrifte. Dag 7: 'n Boodskap. Die bydraes is gerig op gelowiges uit alle kerkverbande. Jy kan dit gebruik vir jou stiltetyd of in 'n kleingroep.

More