Wie Is God?Sample

Wat is die verskil tussen verlossing en heiliging? — 1 Petrus 1:1-2
1. Ons verlossing is iets wat God doen deur sy Gees. Dit berus op sy besluit. Hy wy ons aan Hom toe in sy genade. Ons kan dit nie verdien nie. Hoe laat dit jou voel?
2. Ons heiliging is ook iets wat God vir ons skenk, maar dit raak sigbaar deur ons gehoorsaamheid. Hoe ervaar jy die proses van heiliging in jou lewe?
3. Lees die verse later vandag weer om jou te herinner aan die wonder van die verlossing en dat Hy jou heilig deur gehoorsaamheid.
4. Jy kan later vanaand die verse weer in die konteks van 1 Petrus 1 lees met die tema: Jubel oor God en leef uit die hoop.
Scripture
About this Plan

Werk die volgende jaar deur antwoorde op 52 kernvrae oor God, Christus en die Gees. Elke week het sewe bydraes oor ‘n kernvraag. Dag 1: ‘n Antwoord uit die Bybel met besprekingsvrae. Dag 2-5: Vier verdere antwoorde uit die Bybel. Dag 6: Antwoorde uit die belydenisskrifte. Dag 7: 'n Boodskap. Die bydraes is gerig op gelowiges uit alle kerkverbande. Jy kan dit gebruik vir jou stiltetyd of in 'n kleingroep.
More
Related Plans

The Origin of Our Story

Philippians - Life in Jesus

UNPACK This...Being a Good Teammate in Life

Every Thought Captive

Forever Welcomed: A Five-Day Journey Into God’s Heart for All

3 - LORD'S PRAYER - the Lord´s Requirements

The Rapture of the Church

As He Purposeth in His Heart by Vance K. Jackson

Don’t Know What You’re Doing After Graduation? Good.
