Wie Is God?Sample

Wat beteken Jesus Christus se wederkoms vir jou? — 2 Korintiërs 5:1-10
1. Paulus tref hier ‘n kontras tussen ons aardse “tydelike” woning en ons hemelse “permanente” woning by God. Die Gees is aan ons gegee as waarborg dat gereed gemaak word vir ons permanente woning. Wat beteken dit vir jou?
2. Paulus sê dat die Gees ons moed gee om na daardie hemelse woning te streef. Dit sluit egter die regbank van Christus in waar elkeen van ons sal ontvang volgens wat ons hier gedoen het, goed of sleg. Hoe laat dit jou voel?
3. Lees die verse later vandag weer om jou te herinner aan die wonder van ‘n permanente woning by die Vader wat Jesus vir jou voorberei. Hy sal weer terugkom om jou daarheen te neem.
4. Jy kan later vanaand die verse weer lees in die konteks van 2 Korintiërs 4:1-5:10 — Om te lewe soos Hy dit wil.
Scripture
About this Plan

Werk die volgende jaar deur antwoorde op 52 kernvrae oor God, Christus en die Gees. Elke week het sewe bydraes oor ‘n kernvraag. Dag 1: ‘n Antwoord uit die Bybel met besprekingsvrae. Dag 2-5: Vier verdere antwoorde uit die Bybel. Dag 6: Antwoorde uit die belydenisskrifte. Dag 7: 'n Boodskap. Die bydraes is gerig op gelowiges uit alle kerkverbande. Jy kan dit gebruik vir jou stiltetyd of in 'n kleingroep.
More
Related Plans

The Origin of Our Story

Philippians - Life in Jesus

UNPACK This...Being a Good Teammate in Life

Every Thought Captive

Forever Welcomed: A Five-Day Journey Into God’s Heart for All

3 - LORD'S PRAYER - the Lord´s Requirements

The Rapture of the Church

As He Purposeth in His Heart by Vance K. Jackson

Don’t Know What You’re Doing After Graduation? Good.
