Wie Is God?Sample

Wat beteken Jesus Christus se kruisdood vir jou? — 1 Petrus 3:18
1. Petrus wil ons bemoedig in onverdiende lyding met die feit dat Christus ook só gely het. Al het hy nooit sonde gedoen nie, het Hy vir ons sondes gesterf. Hoe laat dit jou voel?
2. Petrus beklemtoon die doel van Jesus se kruisdood. Hy het gesterf vir sondaars om hulle by God te laat tuiskom. Hoe kan dié perspektief jou help waar jy onverdiend moet ly?
3. Lees die verse later vandag weer om jou te herinner aan Jesus se sterwe en opstanding wat jou by God laat tuiskom.
4. Jy kan later vanaand die gedeelte weer lees in die konteks van 1 Petrus 3 met die tema: Wees mense wat seën, sodat julle seën as erfdeel kan verkry.
Scripture
About this Plan

Werk die volgende jaar deur antwoorde op 52 kernvrae oor God, Christus en die Gees. Elke week het sewe bydraes oor ‘n kernvraag. Dag 1: ‘n Antwoord uit die Bybel met besprekingsvrae. Dag 2-5: Vier verdere antwoorde uit die Bybel. Dag 6: Antwoorde uit die belydenisskrifte. Dag 7: 'n Boodskap. Die bydraes is gerig op gelowiges uit alle kerkverbande. Jy kan dit gebruik vir jou stiltetyd of in 'n kleingroep.
More
Related Plans

The Origin of Our Story

Philippians - Life in Jesus

UNPACK This...Being a Good Teammate in Life

Every Thought Captive

Forever Welcomed: A Five-Day Journey Into God’s Heart for All

3 - LORD'S PRAYER - the Lord´s Requirements

The Rapture of the Church

As He Purposeth in His Heart by Vance K. Jackson

Don’t Know What You’re Doing After Graduation? Good.
