Wie Is God?Sample

Wat beteken Jesus Christus se kruisdood vir jou? — 1 Petrus 2:24-25
1. Petrus gebruik hier Jesaja 53 se skets van die Lydende Dienskneg van die Here en pas dit op die Here Jesus Christus toe. Hy beskryf die tipe transformasie wat Jesus bewerk het: Hy het ons sondes gedra, sodat ons vry van die sonde kan leef vir God; Hy het vir ons genesing gebring deur sy wonde; Hy het ons na ‘n regte verhouding met God teruggebring. Hoe ervaar jy dit in jou lewe?
2. Jesus is ons Herder, die Bewaker van ons lewe. Hy lei en beskerm ons. Hoe laat dit jou voel? Wat wil jy vir Hom sê?
3. Lees die verse later vandag weer om jou te herinner dat Jesus jou Herder, die Bewaker van jou lewe is.
4. Jy kan later vanaand die gedeelte weer lees in die konteks van 1 Petrus 2 met die tema: Groei geestelik deur Jesus Christus se voorbeeld te volg.
Scripture
About this Plan

Werk die volgende jaar deur antwoorde op 52 kernvrae oor God, Christus en die Gees. Elke week het sewe bydraes oor ‘n kernvraag. Dag 1: ‘n Antwoord uit die Bybel met besprekingsvrae. Dag 2-5: Vier verdere antwoorde uit die Bybel. Dag 6: Antwoorde uit die belydenisskrifte. Dag 7: 'n Boodskap. Die bydraes is gerig op gelowiges uit alle kerkverbande. Jy kan dit gebruik vir jou stiltetyd of in 'n kleingroep.
More
Related Plans

The Origin of Our Story

Philippians - Life in Jesus

UNPACK This...Being a Good Teammate in Life

Every Thought Captive

Forever Welcomed: A Five-Day Journey Into God’s Heart for All

3 - LORD'S PRAYER - the Lord´s Requirements

The Rapture of the Church

As He Purposeth in His Heart by Vance K. Jackson

Don’t Know What You’re Doing After Graduation? Good.
