Wie Is God?Sample

Vraag 21: Wat is jou enigste troos in lewe en dood? — Filippense 1:20-21
Paulus sit in die tronk met die skryf van hierdie brief. Een passie dryf hom, om in alles die Here alleen te verheerlik. Hy wil nooit enigiets doen waaroor hy hom sal hoef te skaam voor God nie.
1. Hoe help dit jou om anders oor jou eie uitdagings en geloofstryd te dink?
Paulus kan die onsekerheid van sy omstandighede – of hy bly leef en of hy moet sterf – hanteer, omdat die lewe vir hom Christus is, net soos wat die sterwe vir hom Christus is. Sterwe is dus wins.
2. Hoe kan jy dit self meer en meer regkry?
3. Lees die verse later vandag weer om jou te herinner daaraan dat die Here Jesus Christus die sentrum van jou lewe en daarmee ook van jou sterwe is.
4. Jy kan later vanaand die gedeelte weer lees in die konteks van Filippense 1 met die tema: Wees eensgesind na buite en na binne.
Scripture
About this Plan

Werk die volgende jaar deur antwoorde op 52 kernvrae oor God, Christus en die Gees. Elke week het sewe bydraes oor ‘n kernvraag. Dag 1: ‘n Antwoord uit die Bybel met besprekingsvrae. Dag 2-5: Vier verdere antwoorde uit die Bybel. Dag 6: Antwoorde uit die belydenisskrifte. Dag 7: 'n Boodskap. Die bydraes is gerig op gelowiges uit alle kerkverbande. Jy kan dit gebruik vir jou stiltetyd of in 'n kleingroep.
More
Related Plans

Matthew's Journey: 'Discover Your Calling' (Part 3)

How to Tell Others About Jesus

Mary Magdalene's Journey: 'Grace Restores' (Part 4)

Why We Can Be Confident in the Lord: Devotions for Girls (I Am Fearless)

Why I Believe

Run With the Horses: Living the Life God Calls You To

Overcoming Spiritual Depression: Martyn Lloyd-Jones

Read the Bible Effectively

As He Purposeth in His Heart by Vance K. Jackson
