Spreuke – eenjaarleesplanSample

Spreuke waarsku jou om nie jou familie te verwaarloos of die lewe vir hulle moeilik te maak nie. Dit sal hulle van jou vervreem en jou verhouding met hulle verbreek. Trouens, sulke dwaasheid kan jou alles laat verloor, selfs jou vryheid.
Die vrug van 'n regverdige se lewe is egter soos 'n boom wat lewe gee. Dit laat ander ook wysheid begeer. 'n Gewelddadige lewe daarteenoor vernietig mense (soos die tweede deel van vers 30 ook vertaal kan word).
Moenie dink dat goddeloosheid en sonde nie gestraf sal word nie. Selfs die regverdige kry hier op aarde wat hom toekom. "As die regverdige op aarde vergelding ontvang, hoeveel te meer die goddelose en die sondaar!” (AFR53).
Scripture
About this Plan

Lees die boek Spreuke in 365 dae deur met hierdie leesplan. Daar is ’n spreuk vir elke dag met ‘n kort beskrywing van die betekenis daarvan. So sal jy ‘n goudmyn van Godgegewe slagspreuke vir jou eie persoonlike lewe ontdek. Dit is ook ‘n uiters geskikte bron vir ouers of opvoeders om as vertrekpunt in hulle onderrig en opvoeding te gebruik. Geniet dit!
More
Related Plans

Sharing Your Faith

1 Corinthians

Unshaken: 7 Days to Find Peace in the Middle of Anxiety

Overwhelmed, but Not Alone: A 5-Day Devotional for the Weary Mom

All the Praise Belongs: A Devotional on Living a Life of Praise

Jesus Meets You Here: A 3-Day Reset for Weary Women

What Is My Calling?

Money Matters

Launching a Business God's Way
