Spreuke – eenjaarleesplanSample

Spreuke stel dit sterk. ’n Goeie mens vind genade van Jahwe. Die mens met slinkse planne word deur Hom veroordeel. Niemand wat aanhou kwaaddoen en onreg pleeg, kan ooit bestendig wees nie. Regverdiges daarteenoor, is soos ’n boom met ’n diep penwortel. Hulle kan nie ontwortel word nie.
Scripture
About this Plan

Lees die boek Spreuke in 365 dae deur met hierdie leesplan. Daar is ’n spreuk vir elke dag met ‘n kort beskrywing van die betekenis daarvan. So sal jy ‘n goudmyn van Godgegewe slagspreuke vir jou eie persoonlike lewe ontdek. Dit is ook ‘n uiters geskikte bron vir ouers of opvoeders om as vertrekpunt in hulle onderrig en opvoeding te gebruik. Geniet dit!
More
Related Plans

My Problem With Prayer

How to Love Your Work and God

Life@Work - Sharing Your Faith in the Workplace

The Discipline of Study and Meditation

How Is It With Your Soul?

The Letter to the Philippians

Lighting Up Our City Video 2: Avoiding Insider Language

How to Love Like Jesus

Reimagine Transformation Through the Life of Paul
