YouVersion Logo
Search Icon

Plan Info

Die Goddelike GeheimSample

Die Goddelike Geheim

DAY 11 OF 12

Die Here van die binnekamer Dit was Christus se begeerte dat sy dissipels God as hulle Vader moes ken en dat hulle binnekamer-gemeenskap met Hom moes geniet. In sy eie lewe het Hy dit nie net onontbeerlik gevind nie, maar was dit ook sy grootste vreugde om sy Vader alleen te ontmoet. Hy wil hê ons moet besef dat dit onmoontlik is om ware, oorgegewe dissipels te wees sonder daaglikse gemeenskap met ons hemelse Vader wat in ons binnekamer op ons wag. God wil ons die saligheid van intieme gemeenskap met Homself gee. Ons behoort die vernuwing van ons geestelike lewe daagliks na te streef deur in gebed tot die Vader te nader.

Scripture

Day 10Day 12

YouVersion uses cookies to personalize your experience. By using our website, you accept our use of cookies as described in our Privacy Policy