YouVersion Logo
Search Icon

Plan Info

Die Goddelike GeheimSample

Die Goddelike Geheim

DAY 7 OF 12

Dieper lewe Hier het ons ’n treffende beeld van godsdiens wat goed begin, maar wat nie enduit volgehou word nie. Die Christen benodig ’n dieper lewe. Laat jou lewe ’n poort wees tot daardie liefde wat alle verstand te bowe gaan. Dit is in nederige gebed voor God dat ek in hierdie liefde gewortel kan bly. Maak tyd vir die Christus wat jou net so liefhet soos die Vader Hom gehad het, sodat jy insig in die grootheid van daardie liefde vir jou kan kry. So ’n lewe wat in die liefde gewortel is, is slegs moontlik vir iemand wat die kragtige werking van die Gees ken.

Scripture

Day 6Day 8

About this Plan

Die Goddelike Geheim

Andrew Murray was een van die grootste Christen-skrywers ooit. Hierdie 12 kort en kragtige oordenkings uit sy dagboek DIE GODDELIKE GEHEIM sal jou herinner dat gebed die wonderlike krag het om ons te help om tot God te n...

More

YouVersion uses cookies to personalize your experience. By using our website, you accept our use of cookies as described in our Privacy Policy