YouVersion Logo
Search Icon

Plan Info

Die Goddelike GeheimSample

Die Goddelike Geheim

DAY 1 OF 12

Die blywende teenwoordigheid van God Jy verlang daarna om altyddeur die nabyheid van God te ervaar. Gebed het die wonderlike krag om ons te help om tot God te nader. God is oral, en as die Almagtige is Hy altyd gewillig en bekwaam om ons gebroke gemeenskap met Hom te herstel. As jy eers besef dat God naby en in jou is, sal dit vir jou natuurlik voel om gedurig met Hom oor al jou behoeftes te praat. Die beginsel van volkome afhanklikheid van God en die heilige praktyk om sy teenwoordigheid elke dag vir jou toe te eien: dit is die geheim van ’n godvrugtige lewe.

Scripture

Day 2

About this Plan

Die Goddelike Geheim

Andrew Murray was een van die grootste Christen-skrywers ooit. Hierdie 12 kort en kragtige oordenkings uit sy dagboek DIE GODDELIKE GEHEIM sal jou herinner dat gebed die wonderlike krag het om ons te help om tot God te n...

More

YouVersion uses cookies to personalize your experience. By using our website, you accept our use of cookies as described in our Privacy Policy