YouVersion Logo
Search Icon

Plan Info

BibleProject | Advent OordenkingsSample

BibleProject | Advent Oordenkings

DAY 10 OF 28

Die profeet Jesaja het uitgesien na die koms van 'n toekomstige Koning, wat 'n verbond van shalom met Sy volk sou sluit. Sy heerskappy sou alle oortredings herstel en alle gebrokenheid genees. Lees: Jesaja 9:5-6 Reflekteer: Watter woorde of frases staan vir jou uit wanneer jy na hierdie gedeelte kyk? Gebasseer op hierdie gedeelte, hoe regeer die Vredevors Sy Koninkryk? Hoe kan jy help om God se vreedsame heerskappy te bring in die plekke waar jy 'n invloed het? Bid om die Vredevors te vra om hierdie week oor en deur jou te regeer.

Scripture

Day 9Day 11

About this Plan

BibleProject | Advent Oordenkings

BibleProject het Advent Oordenkings ontwerp om individue, klein groepe en gesinne te inspireer om die advent, of die aankoms, van Jesus te vier. Hierdie vier-week plan sluit geanimeerde video's, kort opsommings en reflek...

More

YouVersion uses cookies to personalize your experience. By using our website, you accept our use of cookies as described in our Privacy Policy