OpgestaanSample

Oordenkingsvrae:
1. Watter emosies dink jy het die vroue by die graf en die dissipels wat hulle gevolg het, beleef toe hulle hoor dat Jesus uit die dood opgewek is?
2. Hoe word God verheerlik deur eenheid in die liggaam van Christus?
3. Waarom is eenheid so 'n belangrike eienskap van die kerk?
4. Hoe kan ons die gebed van Jesus prakties uitleef dat ons gemeensaam in die kerk kan wees?
5. Hoe sal jy vandag in eenheid met ander gelowiges lewe?
About this Plan

Hy het opgestaan! Hy het regtig opgestaan! Hierdie studie delf diep in die opstanding van Jesus en ondersoek die maniere waarop die grootste wonderwerk die geskiedenis verander het, die mensdom verander het en ons verander. Die opstanding verander ons fisies, geestelik, wettiglik, verstandelik, sosiaal en vir ewig en ons sien daarna uit om elkeen van hierdie in diepte te bestudeer.
More
Related Plans

The Making of a Biblical Leader: 10 Principles for Leading Others Well

Live Like Devotional Series for Young People: Daniel

How Stuff Works: Prayer

The Way of St James (Camino De Santiago)

Journey Through Jeremiah & Lamentations

Here Am I: Send Me!

Journey Through Proverbs, Ecclesiastes & Job

Sickness Can Draw You and Others Closer to God, if You Let It – Here’s How

Prayer Altars: Embracing the Priestly Call to Prayer
