YouVersion Logo
Search Icon

Plan Info

Filippense/Kolossense: Dat Ek Hom Mag KenSample

Filippense/Kolossense: Dat Ek Hom Mag Ken

DAY 4 OF 7

Vandag gaan ons ontdek watter insigte Filippense 1 ons oor die onderwerp van gebed gee. Net soos in die geval van alle leerstellings, is daar manne en vroue wat allerhande vérgesogte idees, wat deur die Skrif weerspreek word of wat glad nie eens in God se Woord voorkom nie, aan ander leer. Daarom is dit goed om jou teologie oor enige gegewe onderwerp op dít wat in die bladsye van God se Woord geleer word, te bou. Lees weer Filippense 1 . Maak dan ‘n nuwe nota oop by die eerste plek waar gebed voorkom en skryf alles neer wat jy leer oor gebed in dié hoofstuk. (Vrae vrae soos: Wie bid? /Waarom bid hulle? /Waarvoor bid hulle? /Wat sê hulle in hul gebede?) Toepassing: Hoe lyk jou gebedslewe? Gebruik ten slotte Paulus se gebed in Filippense 1:9-11 om te bid vir hulle wie God op jou hart lê.

Scripture

Day 3Day 5

About this Plan

Filippense/Kolossense: Dat Ek Hom Mag Ken

Waarom is dit dat mense so maklik mislei kan word aangaande geestelike sake ? In ’n tyd wanneer so baie mense beweer dat húlle al die antwoorde het, kan ons vind dat ons hopeloos verward is, en ’n verwronge begrip van Je...

More

YouVersion uses cookies to personalize your experience. By using our website, you accept our use of cookies as described in our Privacy Policy