YouVersion Logo
Search Icon

Plan Info

Filippense/Kolossense: Dat Ek Hom Mag KenSample

Filippense/Kolossense: Dat Ek Hom Mag Ken

DAY 3 OF 7

Die lees van die boek Filippense wys onbetwisbaar dat die Here Jesus Christus in hierdie kort, jubelende sendbrief, die sentrale figuur is. Terwyl jy die inhoud van Filippense waarneem, sal daar verskeie sleutelwoorde opduik wat jy dwarsdeur die boek moet raaksien. Sleutelwoorde is woorde of frases wat herhaal word en gebruik is om die temas van tekste te bepaal. Die volgende sleutelwoorde word gevind in die eerste hoofstuk: blydskap ( verbly ), (een van) sin , ( gesindheid ), evangelie, en boeie . (*soek vir sinonieme van elk indien jou vertaling nie die presiese woorde bevat nie) Maak ‘n nuwe nota oop en maak ‘n lys wat jy van elk van hierdie sleutelwoorde uit die teks leer. Toepassing: Watter insig het jy vandag gekry wat jy kan toepas in jou lewe? Onthou, lewensverandering, nie kop-kennis nie, is die doel van Bybelstudie. Vra vir die Here om jou te verander in lig van wat jy leer.

Scripture

Day 2Day 4

About this Plan

Filippense/Kolossense: Dat Ek Hom Mag Ken

Waarom is dit dat mense so maklik mislei kan word aangaande geestelike sake ? In ’n tyd wanneer so baie mense beweer dat húlle al die antwoorde het, kan ons vind dat ons hopeloos verward is, en ’n verwronge begrip van Je...

More

YouVersion uses cookies to personalize your experience. By using our website, you accept our use of cookies as described in our Privacy Policy