Nader tot GodSample

Oordenkingsvrae:
1. Wat gee waarde aan God se opdragte en wette?
2. Wat is die beloning wat aan ons belowe word wanneer ons gehoorsaam is aan die woord van God?
3. Toe Jesus deur die duiwel in die versoeking gestel is, waarop het Hy staatgemaak?
4. Wat leer Jesus se ontmoeting met die duiwel ons oor die belangrikheid daarvan om God se woord te ken en te memoriseer?
5. Waarom is dit belangrik om God se Woord met ander, veral ander gelowiges, te bespreek?
6. Hoe is die woord van God 'n manier om ander te bemoedig?
About this Plan

"Nader tot God: Leer om God se woord te bestudeer", sal jou lei deur Bybelstudiemetodes, en jou die hulpmiddels gee om jou te help groei in jou begrip van God se woord. Soos ons die belangrikheid van memorisering, waarneming, interpretasie, toepassing en gebed leer, sal ons begin om God se woord op nuwe wyses te sien en te verstaan.
More
Related Plans

Go and Tell: Sharing Your Testimony

Ruins to Royalty

Deeper Waters: Trusting God When It Doesn’t Make Sense

Overcoming Trauma

Ecclesiastes // Chasing Meaning

The Bible With Nicky and Pippa Gumbel, Youth Version 2026

Finding God in the Midst of Pain

When the Presence Lifts - Seeking God for Freshness

Sitting, Serving, Scheming (S4-E5)
