MigaSample

Oordenkingsvrae:
1. God belowe om oor die aarde te heers. Hoe beïnvloed dit ons vandag om te weet dat God die heerser oor alles is?
2. Vertroos dit jou om te hoor dat ons nie God se bedoelings ken nie? Hoekom of hoekom nie?
3. Hoe openbaar God sy plan aan Miga in hoofstuk 5? Wat belowe Hy aan Miga oor Juda? Hoekom is dit insiggewend dat God sy plan op so 'n manier sou openbaar?
4. Miga 5:6-8 verwys na die Diaspora, die verspreiding van die Jode na ander nasies, na afloop van hul ballingskap. Hoe het God iets tragies vir toekomstige gewin gebruik?
5. Hoekom was God geregverdig toe Hy die nasies verwoes het wat Hom nie gehoorsaam het nie?
About this Plan

In hierdie studie leer ons van 'n profeet wat moedig na die volk kom, sonde en die komende oordeel van God aanspreek, asook sy oorvloedige genade en barmhartigheid. Hy wys ons 'n God wat ryk is in ontferming. Kom ons bestudeer die boek Miga saam en vra die Here om ons te help om “reg te laat geskied, liefde en trou te bewys en bedagsaam te lewe voor ons God.”
More
Related Plans

Connect With God Through Solitude | 7-Day Devotional

Legacy: Maximizing Your Impact

Put Down Your Phone, Write Out a Psalm

Restored: When Who You Are Starts to Slip Away

The Biscuit Trail

Faith in Trials!

Win Your Child’s Heart

Chosen for Love: A Journey With Jesus

The Gospel Way Catechism
