Ten volle toegewyd. 4-weke leesplan deur Doxa DeoSample

2 Korintiërs 11:3 "Maar ek is bang dat julle gedagtes weggelei sal word van die onverdeelde en suiwere toewyding aan Christus, net soos Eva verlei is deur die listigheid van die slang."
Ons gedagtes kan ons weglei van ons toewyding aan Christus.
Hoe kan jy voortdurend misleidende gedagtes vervang met die waarheid van die Woord?
Bid vir ‘n onverdeelde en suiwere toewyding aan Christus. (2 Kor. 11:3)
Bid dat ons elke gedagte gevange sal neem – in gehoorsaamheid aan Christus. (2 Kor. 10:5)
Bid dat ons ons oë vasgenael sal hou op Jesus Christus. (Heb. 12:2)
About this Plan

Toewyding aan die Here begin met die verstaan dat ons God heelhartig moet liefhê: met ons hele hart, siel, verstand en krag. Hoe lyk dit in my daaglikse lewe? Maak tyd en kry 'n stil plek - en kom saam met ons op hierdie toewydingsreis.
More
Related Plans

LIVING LETTERS: Showing JESUS Through Your Life

Weeping at Christmas

Camping Arrangements

Yield. Don’t Prove - a 3 Day Devotional on Trusting God and Living as His Vessel

The Sexually Healthy Church

Choose This Day: Following Christ as a Military Operator

Creator’s Hope for the People

The Cast of the Christmas Story

VICTORY OVER IDENTITY CRISIS & ADDICTIONS
