Ten volle toegewyd. 4-weke leesplan deur Doxa DeoSample

Romeine 8:5-6 "Dié wat hulle deur hulle sondige natuur laat beheers, hou hulle besig met die dinge van die sondige natuur, maar dié wat hulle deur die Gees laat beheers, hou hulle besig met die dinge van die Gees. Die dinge waarmee die sondige natuur van die mens hom besig hou, loop uit op die dood, maar die dinge waarmee die Gees Hom besig hou, bring lewe en vrede."
Wat is voorbeelde van “die dinge van die Gees”?
Vra die Heilige Gees om jou te wys hoe jy jou gedagtes kan plaas op die dinge van die Gees.
Bid dat ons ons gedagtes sal plaas op die dinge van die Gees en volgens die Gees sal lewe. (Rom. 8:5-6)
Bid dat ons in pas sal wees met die Heilige Gees. (Gal. 5:25)
Scripture
About this Plan

Toewyding aan die Here begin met die verstaan dat ons God heelhartig moet liefhê: met ons hele hart, siel, verstand en krag. Hoe lyk dit in my daaglikse lewe? Maak tyd en kry 'n stil plek - en kom saam met ons op hierdie toewydingsreis.
More
Related Plans

LIVING LETTERS: Showing JESUS Through Your Life

Weeping at Christmas

Camping Arrangements

Yield. Don’t Prove - a 3 Day Devotional on Trusting God and Living as His Vessel

The Sexually Healthy Church

Choose This Day: Following Christ as a Military Operator

Creator’s Hope for the People

The Cast of the Christmas Story

VICTORY OVER IDENTITY CRISIS & ADDICTIONS
