Ten volle toegewyd. 4-weke leesplan deur Doxa DeoSample

Romeine 12:2 (AOV) "En word nie aan hierdie wêreld gelykvormig nie, maar word verander deur die vernuwing van julle gemoed, sodat julle kan beproef wat die goeie en welgevallige en volmaakte wil van God is."
Pas jy in jou kultuur in sonder om te dink? Selde, soms, of gewoonlik?
Op watter maniere beskou jy beproewing as ‘n manier om jou lewe te herskep?
Bid dat ons gedagtes vernuwe sal word. (Rom. 12:2)
Bid dat ons die misleiding van ons kultuur sal herken, en dit voortdurend sal vervang met God se waarheid.
Scripture
About this Plan

Toewyding aan die Here begin met die verstaan dat ons God heelhartig moet liefhê: met ons hele hart, siel, verstand en krag. Hoe lyk dit in my daaglikse lewe? Maak tyd en kry 'n stil plek - en kom saam met ons op hierdie toewydingsreis.
More
Related Plans

LIVING LETTERS: Showing JESUS Through Your Life

Weeping at Christmas

Camping Arrangements

Yield. Don’t Prove - a 3 Day Devotional on Trusting God and Living as His Vessel

The Sexually Healthy Church

Choose This Day: Following Christ as a Military Operator

Creator’s Hope for the People

The Cast of the Christmas Story

VICTORY OVER IDENTITY CRISIS & ADDICTIONS
