Ten volle toegewyd. 4-weke leesplan deur Doxa DeoSample

Matteus 6:16-18 “As julle vas, moet julle nie soos skynheiliges met lang gesigte rondloop nie. Hulle mismaak hulle gesigte sodat die mense kan sien dat hulle vas. Dit verseker Ek julle: Hulle het hulle beloning klaar weg. Nee, as jy vas, versorg jou hare en was jou gesig sodat niemand kan sien dat jy vas nie, behalwe jou Vader wat jy nie kan sien nie. Jou Vader wat sien wat verborge is, sal jou beloon.”
Oorweeg dit om te vas gedurede hierdie tyd van toewyding. Daar is verskillende maniere van vas, maar jy kan kies watter soort vas jy wil volg, en ook soos jy oortuig voel in jou hart.
Vas is nie: ‘n diëet wat ek volg nie; is nie ‘n straf nie; is nie om God om te koop om iets vir my te doen nie. Wanneer ons vas: bring dit prioriteit (Matteus 6:16-21); bring dit fokus (Jesaja 58:3); en bring dit eenheid (Psalm 37:4).
A diet changes the way you look – but fasting changes the way you see. (Lisa Bevere)
Het jy al ooit voorheen gevas? Hoe het jy gevas? Hoekom het jy gevas?
Bid oor die moontlikheid van vas – hoe voel jy word jy deur God gelei?
Bid dat ons elkeen God se perspektief sal kry in hierdie tyd van vas en gebed.
About this Plan

Toewyding aan die Here begin met die verstaan dat ons God heelhartig moet liefhê: met ons hele hart, siel, verstand en krag. Hoe lyk dit in my daaglikse lewe? Maak tyd en kry 'n stil plek - en kom saam met ons op hierdie toewydingsreis.
More
Related Plans

LIVING LETTERS: Showing JESUS Through Your Life

Weeping at Christmas

Camping Arrangements

Yield. Don’t Prove - a 3 Day Devotional on Trusting God and Living as His Vessel

The Sexually Healthy Church

Choose This Day: Following Christ as a Military Operator

Creator’s Hope for the People

The Cast of the Christmas Story

VICTORY OVER IDENTITY CRISIS & ADDICTIONS
