Ten volle toegewyd. 4-weke leesplan deur Doxa DeoSample

Acts 2:42 "And they devoted themselves to the apostles’ teaching and the fellowship, to the breaking of bread and the prayers."
Die Woord van God is die brood van die lewe. Wat is die uitdagings wat jy beleef wanneer jy tyd in die Woord deurbring? Hoe kan jy die uitdagings aanspreek?
Gemeenskap was ‘n belangrike deel van die lewens van die eerste kerk. Hoe belangrik moet dit vir ons wees?
Bid vir ons liefde onder mekaar; dat nuwe mense welkom sal voel en dat ons ons lewens teenoor mekaar sal oop maak. (Handelinge 2:42, Matt. 5:16 MSG)
Bid vir eenheid tussen gelowiges in jou stad. (1 Kor. 1:10)
About this Plan

Toewyding aan die Here begin met die verstaan dat ons God heelhartig moet liefhê: met ons hele hart, siel, verstand en krag. Hoe lyk dit in my daaglikse lewe? Maak tyd en kry 'n stil plek - en kom saam met ons op hierdie toewydingsreis.
More
Related Plans

God's Book: An Honest Look at the Bible's Toughest Topics

Game Changers: Devotions for Families Who Play Different (Age 8-12)

Awakening Faith: Hope From the Global Church

Protocols, Postures and Power of Thanksgiving

30 Powerful Prayers for Your Child Every Day This School Year

Sharing Your Faith in the Workplace

Legacy Lessons W/Vance K. Jackson

24 Days to Reflect on God's Heart for Redemption

You Say You Believe, but Do You Obey?
