Ten volle toegewyd. 4-weke leesplan deur Doxa DeoSample

Matteus 6:9-10 (NLV) "Bid dan soos volg: Ons Vader in die hemel, laat u Naam geheilig word. Laat u koninkryk kom. Laat u wil hier op aarde uitgevoer word soos in die hemel."
Wanneer laas het jy gebid? Hoe het jy gebid? Wat het gebeur?
Jesus se gebed is vol afwagting op God se mening en invloed op aarde.
Bid dat die Heilige Gees jou gebedslewe sal lei. (Rom. 8:26)
Bid dat Sy wil in jou lewe sal geskied. (Matt. 6:9-10)
Scripture
About this Plan

Toewyding aan die Here begin met die verstaan dat ons God heelhartig moet liefhê: met ons hele hart, siel, verstand en krag. Hoe lyk dit in my daaglikse lewe? Maak tyd en kry 'n stil plek - en kom saam met ons op hierdie toewydingsreis.
More
Related Plans

LIVING LETTERS: Showing JESUS Through Your Life

Weeping at Christmas

Camping Arrangements

Yield. Don’t Prove - a 3 Day Devotional on Trusting God and Living as His Vessel

The Sexually Healthy Church

Choose This Day: Following Christ as a Military Operator

Creator’s Hope for the People

The Cast of the Christmas Story

VICTORY OVER IDENTITY CRISIS & ADDICTIONS
