Ten volle toegewyd. 4-weke leesplan deur Doxa DeoSample

Luke 16:13 ESV “No servant can serve two masters, for either he will hate the one and love the other, or he will be devoted to the one and despise the other. You cannot serve God and money."
Om twee base te dien, is onmoontlik. Waaraan of aan wie is jy toegewy?
Wat glo jy aangaande jou geld en die Koninkryk?
Bid dat ons aan God alleen toegewy sal wees – en nie twee meesters sal probeer dien nie. (Lukas 16:13)
Bid vir die versterking van ons siel, en dat ons mekaar sal bemoedig in die geloof. (Hand. 14:22)
Scripture
About this Plan

Toewyding aan die Here begin met die verstaan dat ons God heelhartig moet liefhê: met ons hele hart, siel, verstand en krag. Hoe lyk dit in my daaglikse lewe? Maak tyd en kry 'n stil plek - en kom saam met ons op hierdie toewydingsreis.
More
Related Plans

Film + Faith - Superheroes and the Bible

I Made It: Joy in the Valley

Connect With God Through Reformation | 7-Day Devotional

God Never Quits: God’s Faithfulness When We Fall Short

Hey Rival: A Biblical Game Plan for Christian Athletes

Wellness Wahala: Faith, Fire, and Favor on Diplomatic Duty

Finding Strength in Stillness

Romans: The Glory of the Gospel

Breaking Free From an Abusive Marriage
